The Mills Cottages
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 79A Mills Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Mills Cottages is 'n knus selfsorgwoonstel op die gasheer se eiendom in Strand, Wes-Kaap. Die woonstel is perfek vir 'n paartjie wat deurreis en op soek is na 'n gemaklike plek om te bly.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n kombuis. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof en oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.
Buite is daar 'n braai-area waar gaste saam maaltye kan kook. Gratis WiFi en veilige parkering agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.
Die strand in Strand is warm, beskut en lê aan die rand van 'n promenade met 'n paar koffiewinkels, kafees en restaurante. Nabygeleë aktiwiteite sluit in swem, stap, fietsry, voëlkyk en wynproe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jennifer Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 101
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 79A Mills Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink The Mills Cottages het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 79A Mills Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang