The Moksit Suite Ellipse
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karkloof Crescent, Ellipse Waterfall Building, Midrand, 2066, Gauteng
- Vanaf R1 724 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Moksit Suite Ellipse is 'n asemrowende, moderne selfsorgwoonstel wat in die Ellipse Waterfall-gebou in Midrand geleë is. Hierdie verblyf bied slaapplek aan 2 gaste wat 'n gerieflike wegbreek soek.
Dié woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. WiFi en 'n aangewese parkeerplek word voorsien.
Die woonstel is sentraal geleë en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Alimama Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Karkloof Crescent, Ellipse Waterfall Building, Midrand, 2066, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karkloof Crescent, Ellipse Waterfall Building, Midrand, 2066, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang