The Murex
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 126 High Level Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Vanaf R10 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Murex bied veilige, luukse selfsorgverblyf in Seepunt, Kaapstad. Die instansie is naby plekke van geskiedkundige belang, pragtige strande en staproetes wat dit die ideale blyplek vir geskiedenis-entoesiaste, avontuurlustiges en ontspanningsreisigers maak.
Verblyf is beskikbaar in 3 gastewoonstelle wat naby die Seepunt Promenade geleë is en bied 'n pragtige uitsig oor die stad en die see. Twee van die woonstelle beskik oor 4 slaapkamers en elke woonstel het slaapplek vir 8 gaste. Die derde woonstel het weer 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Al die woonstelle word daagliks skoongemaak. Die kombuise is ten volle toegerus en spog met 'n ruim, oop leefarea met 'n uitsig. WiFi en sekere DStv-kanale is ook beskikbaar.
Gaste kan geriewe soos die swembad op die dak en 'n gasbraai gebruik. Die verblyf is ook naby winkels en restaurante en nie te ver van die V&A Waterfront, Two Oceans Akwarium, Tafelberg se kabelkar en Leeukop af nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Natsikai Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 126 High Level Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Gaste dink The Murex het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 126 High Level Road, Three Anchor Bay, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang