The Mustard Seed Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Fallow Street, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
The Mustard Seed Guesthouse bied 'n rustige wegbreek van die stadsgejaag. Dit is in die rustige omgewing op 'n kleinhoewe in die Noordelike voorstede van Bloemfontein. Hier kan gaste beide gerief en ontspanning geniet.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike L-vormige rusbank, 'n dubbelslaapbank vir 2 gaste en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.
Daar is veilige onderdakparkeerplek en 'n privaat tuin wat gaste kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Francé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 Fallow Street, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink The Mustard Seed Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Fallow Street, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang