Successfully reported
+18

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Main Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Nautical Beach Cottage - Kei Mouth is 'n gemaklik gemeubileerde kothuis vir tot 4 persone, en is slegs 120 m van die strand af.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede kamer bevat 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke bring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n wasmasjien. Die sitkamer is toegerus met 'n TV.

Die leefarea maak oop na 'n stoep met 'n ingeboude braai-area, en parkeerplek is beskikbaar in die groot tuin.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rudolf V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Was 'n heerlike, rustige maar tog ook interessante kuier in Keimond. Ons blyplek was goed ingerig, alhoewel daar nie goeie see-uitsig is nie, ka...
Sien meer
Aug 2025
Francisca G
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Dit was baie netjies en skoon. Lekker plekkie vir kinders. Ons het so welkom en tuis gevoel.
Apr 2025
Kerry G
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous. What an amazing start. The hosts are so friendly and welcoming, the cottage is absolutely beautiful, peaceful and full of lif...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Casey-jade H
Saam met lewensmaat
5.0
A peaceful and well-equipped getaway with amazing, accommodating hosts! An absolutely wonderful getaway spot! The hosts were amazing—so...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Steve B
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, welcoming and relaxing. Our hosts were very accommodating and helpful. We really enjoyed our visit and would gladly go bac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cheryl-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off Main Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Main Street, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA971074ab76c63309bfcccdccf6b958816e80d9d962844ae23139cd78472ee6d5a9275c2e50ec89a03f37f7fdd712a48bcfa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 45 5 1 5 Off Main Street Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.689787922048 28.372497351344
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang