Successfully reported
+20

The Nest

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Dolfyndeining, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Nest bied selfsorgverblyf in ’n stil straat in Meerensee, ’n voorstad van Richardsbaai, ongeveer 1 km vanaf 2 klein winkelsentrums, 2,5 km vanaf die strand en 15 minute se ry na die middedorp. Die perseel word deur pragtige voëllewe omring. Daar is 2 selfsorg-eenhede op dieselfde perseel as die eienaar se huis, maar die eenhede het elk hul eie ingang.

Die een selfsorgeenheid, naamlik The Purple Crested Turaco-eenheid, bied verblyf aan tot 3 volwassenes of 2 volwassenes en 1 kind. Dit het 2 slaapkamers met 'n badkamer wat gedeel word. Die eerste slaapkamer het 'n driekwartbed, lugversorging en 'n plafonwaaier. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n TV met Netflix en YouTube en ruim ingeboude kaste. Die kombuis is volledig toegerus met eetgerei en breekware, mikrogolfoond, 'n yskas en wasmasjien.

Die ander selfsorgeenheid, The Fish Eagle-eenheid bied verblyf aan tot 2 volwassenes of 1 enkelreisiger aangesien dit 1 dubbelbed het. Die aparte badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n volledige kombuis wat met 'n mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, elektriese braaipan, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area met 'n tafel, bankies en braaigeriewe.

Beide eenhede bied gratis WiFi.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4 Dolfyndeining, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Dolfyndeining, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dd650d221df1b4e809593c7c900ff2fcb50b262d4bf62f28695705ab9f085c3cb904367b6a47d3b521569a90c5e4f7f54b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 4 Dolfyndeining Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.786204 32.094852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang