Successfully reported

The Nest

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Peter W
1 nag
5.0
Okt 2025

Just as expected clean, friendly in short a very welcoming stay. Our 2 Labradors were welcomed to the establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Heerlik, rustig, veilig en naby alles wat nodig is. The Nest was die perfekte verblyf weg van die huis af. Die kamer was baie skoon en netjies met 'n skuifdeur wat lei na 'n kuierarea vanwaar mens rustig die sonsondergang kon geniet en die voëllewe dophou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Genade Kobus, ek is bly jy het tyd gehad vir sonsondergang en voëls! Meeste mense storm in, sit die TV aan en val op die bed. Hier moet meer voëls wees. Weens 'n paar rondloper katte word die voëls verwilder. "Huis weg van die huis" is 'n uitstekende kompliment. Kom weer. Vriendelike groete Linda

Avlon F
1 nag
5.0
Aug 2025

A lovely stay! Enjoyed my stay at The Nest very much. The addition of the couch and table in the Twin Room and the view over part of the town was very pleasant! A special plus and addition to the electric blanket was the winter sheets/pillowcases - unexpected, but much appreciated in the cold winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Avlon, thank you for taking the time to give us a thorough review. We, staying in the cold Free State, know what is necessary to stay warm and comfortable. We will keep it up! Kind regards, Linda

Nella G
1 nag
5.0
Jul 2025

Baie lekker! Ek het baie lekker gebly, en baie lekker geslaap. Ook was dit so rustig en baie veilig! Ek sal weer daar wil oorslaap! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Nella, dankie vir jou spoedige terugvoering. Dis presies wat ons graag wil hoor. So lekker om jul oornag, weg van die huis 'n goeie ervaring te maak.

Lize V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Pragtig, smaakvol en veilig. Dit was 'n heerlike oorslaap. Alles wat mens nodig het en nog 'n paar ekstra bederfies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Lize, dankie vir jou terugvoering. Dit was so maklik met julle hier. Kom gerus weer. vriendelike groete Linda

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Dankie vir jou terugvoering. Was 'n plesier met julle hier! Linda

James G
1 nag
5.0
Apr 2025

Heerlike verblyf. Ons is vriendelik ontvang en die kamer was gemaklik en netjies. 'n Baie gerieflike oornag, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Dankie, James. Ons wens almal 'n gerieflike, netjiese en skoon kamer. Kom gerus weer. Linda

Thelmarie F
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Friendly hosts and great value for money. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Dankie vir jou terugvoering, Thelmarie. Is lekker om te weet en ons hou dit graag so. Almal soek waarde vir hul welverdiende geld. Gaaf met julle hier! Linda

Carmari H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het rustig gekuier. Ons het ons verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Carmari, dis wat mens graag wil hoor! Dankie vir jou positiewe terugvoering. Voorspoed tot ons weer sien. Vriendelike groete, Linda

Henrick K
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Heerlik. Vreeslik lekker. Gawe mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Kom gerus weer. Rustige maklike gaste wat dit vir ons ook lekker maak. Ons hou dit graag so!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 490
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 490
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 490
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Van Raalte Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0d5bdb7755058d0f7f387a6c54c917957c5c6d1db9fdebb1a56c34afc1d0652f1f1ed7d35f84d9a78dbc49637ca77789b86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag, vir 1 mens 122 5 1 5 3 Van Raalte Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.243624877077 28.308602571487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang