Successfully reported
+19

The Noble Ant

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 123 Beach Road, Hansmoeskraal, George, 6534, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Noble Ant bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis op 'n kleinhoewe in Hansmoeskraal, George. Die gastehuis is naby die kranse van George geleë en bied pragtige berg- en see-uitsigte.

Verblyf word gebied in 5 ruim en suite-kamers. Elke kamer is smaakvol versier en toegerus met 'n bad en 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier, 'n lessenaar en WiFi. Gaste kan see-uitsigte vanaf 3 van die slaapkamers geniet, en berguitsigte vanaf die ander 2 slaapkamers. Ontbyt is ingesluit. Die gastehuis bied 'n binnebraai-area en 'n buiteswembad vir gaste om te geniet.

Weens die ligging in 'n boerderygebied het gaste die kans om wilde diere en voëllewe raak te sien. Geniet die rustige omgewing en die geluid van die see in die nag. Gaste kan verskeie strande in die omgewing besoek, asook verskeie gholfbane. Doendinge in die area sluit voetslaan en bergfietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 123 Beach Road, Hansmoeskraal, George, 6534, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Noble Ant het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 123 Beach Road, Hansmoeskraal, George, 6534, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4YjZlZWM5LTk4MzYtNDA0MC05OGVkLWYzMWVmNmM1NWRiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 123 Beach Road Hansmoeskraal 6534 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -34.040555555556 22.473888888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang