The Nook @ 37
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Churchill Street, Glendinningvale, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Die Nook @ 37 is 'n ruim, veilige en rustige gastehuisie in 'n pragtige tuin in Glendinningvale, 'n voorstad van Gqeberha.
Die kothuis bestaan uit 1 slaapkamer en 2 badkamers, wat slaapplek bied vir tot 4 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea, en die gastebadkamer is toegerus met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n slim-TV met DStv en gemaklike rusbanke in. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, gasstoof, broodrooster, ketel en mikrogolfoond. Gaste word ook bederf met gratis noodsaaklikhede, insluitend koffie, tee, vars melk en beskuit.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 37 Churchill Street, Glendinningvale, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Churchill Street, Glendinningvale, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang