Successfully reported

The Nook

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Frankie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

A very good overnight stop. Very pleasant, much more than expected. It was like staying with a long lost friend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
The Nook
I was actually carried back to my childhood home when I met this couple. Thank you for the good rating, makes me feel my hard work does not go unnoticed.

Megan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Comfy stay. The hostess was very friendly and explained the ins and outs thoroughly and gave good food recommendations. The apartment was clean and comfortable for short or long stays. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
The Nook
I was so glad that you guys enjoyed the outside sitting area to have your breakfast. And that my info came in handy. We have such nice places to go. Hope to see you again.

Jerome G
Kort verblyf
3.6
Feb 2024

Ek het 'n baie rustige en genotvolle verblyf gehad. Ek het my kuier baie geniet. Met my verblyf was dit rustig en ek was privaat en nooit gepla nie. The Nook is 'n pragtige losstaande eenheid en beskik oor al die nodige geriewe. Dit beskik oor 'n mikrogolf eenheid, 'n ruim yskas, vol DStv-pakket en WiFi vir jou gerief. Die eenheid beskik ook oor sonkrag en 'n inverter wat kragonderbrekings voorkom, selfs wanneer die dorp sonder water sou wees. Dit bied veilige onderdakparkering.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hanna
The Nook
Ja, Jerome, ons was altyd die "bo-dorp" nou is dit nog bo maar die laaste plek waar hul aan paaie kom werk. Ek en my bure versorg nou maar self die parkie en ons sypaadjies. Agter ons heinings is alles darem nog eksie perfeksie.

Annemarie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Gerieflik lekker geslaap. Baie skoon en netjies, eienaar was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
The Nook
Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons probeer altyd ons bes en waardeer wanneer gaste ons moeite raaksien. Dankie daarvoor. Groetnis uit Cradock. Hanna

DJ A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Excellent accommodation and facilities. Really enjoyed our two night stay. Would definitely return. Hanna our hostess was most helpful and was particularly attentive to keeping us informed of the load shedding schedules which was a great help. Their inverter system significantly reduces the impact of loadshedding. The cottage was well equipped and had everything we needed including a braai facility. The off road parking was a great help and if we travel that way again we will certainly use The Nook again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
The Nook
Hi Dave and Jill, It was a privilege to meet such a lovely couple. We would really love to see you again. Stay safe and hope all your plans come to fruition. I am really glad that you loved The Nook. Regards, Hanna

Riaan S
1 nag
5.0
Des 2021

Pragtig, skoon, netjies en veilig. Alles, was presies wat ek verwag het en meer. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanna
The Nook
Hi Riaan, Ek is bly dat alles reg was. Dankie dat jy by ons oorgebly het en veilig gevoel het. Mag 2022 vir jou baie goed wees. Groete, Hanna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 965
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 965
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 965
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 De Kock Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f0bd094a5de65fad11507906edc80efe3ea8afbaf9095898d7194f29c99e054f7658efb177e2b2adc7823627fbcb573b029?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R965 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 1 De Kock Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.165010337808 25.626471105729
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang