Oak Lane Bed & Breakfast
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Kirk Street, Maclear, 5480, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Oak Lane Bed & Breakfast bied gerieflike verblyf in die stil dorpie Maclear. Die gastehuis het gerieflike kamers wat gepaard gaan met landelike gasvryheid.
Die kamers is almal goed toegerus en beskik oor draagbare waaiers vir die somer, verwarmers en elektriese komberse in die winter. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en toiletware word voorsien. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi en word in ons eetkamer bedien. Elke kamer het óf dubbel- óf driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die Twin Room Self-Catering het ook 'n volledig toegeruste kombuis waar gaste hul maaltye kan voorberei. Bykomende beddens kan bygevoeg word indien vooraf gereël. Alle kamers is nie-rook.
Die area bied oorgenoeg geriewe, insluitend kunsvlieghengel, vlotvaarte en voetslaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 25 Kirk Street, Maclear, 5480, Oos-Kaap
- Gaste dink Oak Lane Bed & Breakfast het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Kirk Street, Maclear, 5480, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang