Successfully reported

The Ocean Side Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Davine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

The Ocean Side Cottage was redelik behulpsaam lekker en gerieflik gewees. Ons het baie lekker gebly, alles was lekker gerieflik, winkels is naby. Ek sal enige iemand aanraai om 'n wegbreek by The Ocean Side Cottage te wees, ek sal behoorlik weer daar 'n wegbreek neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmen
The Ocean Side Cottage
Ek is so bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd weer welkom.

Hanlie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Ongelooflik. Dit was 'n fantastiese naweek, baie veilig, en die diens was ongelooflik. Beste vir die kinders was die afstand tot by die see; dit was vir seker lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmen
The Ocean Side Cottage
Hi Hanli. So bly julle het dit geniet. Kom gou weer

Rodney M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Peacefully amazing. Our stay was lovely, the tranquility is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrika M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Nice relaxing. We had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carmen
The Ocean Side Cottage
I am so happy to hear that you have enjoyed your stay. Please come again.

Jeffrey P
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2025

Fantasties! Beslis die moeite werd. Baie rustig, netjies en skoon. Baie goeie kommunikasie met die eienaar van die verblyf. Sal net aanbeveel dat gaste eerstens kyk of alle elektroniese items in goeie toestand is voordat jy jou skoene uitskop en jou verblyf geniet. Ek moes agterna betaal vir 'n splinternuwe strykyster, wat ons glad nie gebruik het nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Carmen
The Ocean Side Cottage
Hi Jeffrey. So bly julle het dit geniet. Ek was persoonlik daar terwyl die vroutjie die huis skoonmaak en beddegoed stryk. Ek kan jou waarborg die yster het gewerk voor julle arriveer het.

Nazeerah A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Comfortable. Very cosy and convenient location. Neat and well equipped cottage. Enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmen
The Ocean Side Cottage
We are happy to hear you've enjoyed your stay. Please visit us again.

Marlon M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Peaceful and relaxing and very safe hence we always choose Flee Park. Absolutely amazing service from Carmen. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmen
The Ocean Side Cottage
So bly julle het dit geniet. Ek streef daarna om altyd die beste vir my gaste te gee. Julle was wonderlike gaste.

Diana L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties. Dit was heerlik, rustig en veilig. Alles was netjies en die eienaars was baie vriendlik en besorg. Ek sal die plek definitief vir vriende en familie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carmen
The Ocean Side Cottage
Hi Cindy. The Jacuzzi was never part of your package. So I don't understand why it is a problem. This and the other stuff are part of my rules, which are a necessity to keep the resort to a certain standard.

Specialene P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Nice. Baie rustig, dit is waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Breakwater Lane, Fleur Park, Gordon's Bay, Capet, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9869f674d6a546d661e895f07bc382388d04f2695536251916b1402d3e7f3115d671c307eb289c0510b78a29aae1d5e85388?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 13 Breakwater Lane Fleur Park Capet Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.151083123445 18.860197850625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang