Successfully reported
+20

Odeon Towers Beachfront

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Beach Road, The Odeon, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 R1 530 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Odeon Towers Beachfront is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir tot 6 persone, geleë op die strandfront in Van Ryneveld, Strand.

Die woonstel bied pragtige uitsigte oor die oseaan en berge en is toeganklik via 'n hysbak. Dit bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer, wat oor die oseaan uitkyk, is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank is in die leefarea beskikbaar. Die tweede badkamer het 'n stort, en vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met Netflix en Youtube, sowel as onbeperkte WiFi-toegang.

Die kompleks bied 24-uur-sekuriteit, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige kelderparkering vir 'n gewone motor is beskikbaar. Bykomende daaglikse skoonmaakdienste is op aanvraag teen 'n bykomende koste beskikbaar.

Die strand bied branderplankry, visvang, swem, sonsondergangvaarte en walviskyk in die seisoen, en die omgewing bied stap-, wandel- en fietsroetes. Die Strand bied verskeie restaurante, kafees en kroeë, sowel as besienswaardighede soos die Strand Waterworld & Fun Park, 'n putt-putt-baan, en gaste kan die Helderberg Wynroete verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 66 Beach Road, The Odeon, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Odeon Towers Beachfront het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 530
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 530
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 530
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Beach Road, The Odeon, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf74c048b929d4e44b32728744a1dddfa9f9ebfae6c208df45e1ce4fa477c9051b45b224795e0041d22337961346e0e960c54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 530 per nag (plek vir 5) 10 5 1 5 66 Beach Road The Odeon 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.119259484267 18.829596828836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang