Successfully reported

The Old Butler House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Iza J
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Vriendelik, netjies, veilig. Heerlik gebly. Almal was so vriendelik en ons het baie veilig gevoel. Alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Beste diens wat ons in 'n lang tyd nog gekry het. Ongelooflike vriendelike gasvrou. Sy het ons die heeltyd ingelig gehou. Selfs oor die klimaat. Netjiese en veilige verblyf. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
The Old Butler House
Morne, dankie vir julle oorslaap. Mooiste tyd vol seën vir julle.

Nicole D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

It was fine for what we needed. It was just for an overnight stay, so we didn't need much other than a clean, comfy bed and a hot shower, which we got. Check-in was rather slow and lengthy considering I had already paid and just needed to get keys for the room. But otherwise, a good place to stay a night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
The Old Butler House
Nicole, thank you for your stay. To make overnight stays for our guests as memorable as possible, we do give (first-time guests) information about restaurants, security, check-out time and the process of room keys, WiFi codes, etc. Unfortunately, this does take a little more time than just handing over the keys. We are looking forward to your next stay with a much quicker check-in.

Noeleen H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

The rooms were clean and neat and the bed was very comfortable. Tranquil surroundings, friendly host and a most enjoyable stay for one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
The Old Butler House
Noeleen, it is always our privilege.

Johannes V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld. Ongelooflik skoon, netjies en stylvol. Ons het dit baie geniet. Alles was netjies, in plek en 100% in werking. Baie dankie! Julle sal ons beslis weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
The Old Butler House
Johannes, dit was lekker om julle as gaste te hê. Ons sien uit om julle weer te sien. Mooi tyd vol seën vir julle.

Clint V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie netjies en skoon. Rustig en stil. Sal die Old Butler hoogs aanbeveel. Baie lekker gebly en Riana is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
The Old Butler House
Clint, dankie vir julle oorslaap. Dit was lekker om julle te kon leer ken. Mooi tyd vol seëning.

Mandi L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pragtige plek. Heerlik geslaap! Pragtigste ou huis. Smaakvolle, ruim kamers. Netjies en skoon met lekker handdoeke en beddegoed. Veilige parkering. Riana is pragtig en het ons baie welkom laat voel met goeie kommunikasie nog voor ons ingeklok het. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
The Old Butler House
Mandie, dankie vir julle oorslaap. Julle is 5 ster gaste. Mooi tyd vol seën.

Katryn D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Ek geniet die atmosfeer wat Old Butler House bied. Een van die beste plekke om te oornag in Cradock! Dis skoon, mooi, sag op die oog en baie rustig. Goeie beddens en beddegoed. Ek bly heerlik hier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
The Old Butler House
Katryn, dit was so lekker om julle as gaste te hê. Mooi tyd vol seë.

Johan T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik gebly - vriendelike gasheer. Netjiese en ruim verblyf. Uitstekende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
The Old Butler House
Johan, ek het 'n ou skoolmaat gemis. Dankie vir julle oorslaap en die sterre. Mooi tyd vol seëninge vir julle.

Chris V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie lekker! Vriendelike en aangename mense. Wonderlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Breë Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd7ac42501fc675edc5e2888b412a7c08cc16b9caf58e6ee4b255103159d085215d5bb348b880173b005bfc90f6f10e790b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 145 5 1 5 53 Breë Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.172896462681 25.616655885861
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang