Successfully reported

The Old Fort

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Corrie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Baie lekker veilig gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie beïndruk. Baie lekker gewees. Alles wat nodig is, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Aangenaam. Baie lekker, dankie. Ideaal vir oornag op ons reis vanaf Kaapstad na Molteno. Het laat gearriveer, maar die eienaar het moeite gedoen met die sleutels. Dankie. Veilig met elektriese omheining en kon sodoende rustig slaap. Baie skoon linne, handdoeke en geriewe. Sal definitief weer hier oorslaap in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari P
1 nag
5.0
Jul 2025

Gerieflik, gemaklik, puik. Dit was 'n baie gerieflike oornagplekkie. Ons was dankbaar vir die agter 'n hek parkeer en erfie vir ons hondjie om in rond te beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charliza J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Skoon, netjiese oornag verblyf vir reisigers. Netjies en skoon plekkie. Naby die groot pad om weer verder te reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Ideale oornag verblyf. Ons het heerlik gebly, alles was netjies en skoon. Jeanine het ons welkom laat voel en uit haar pad gegaan om dit vir ons gemaklik te maak midde 'n onverwagte kragonderbreking in die dorp. Sal weer hier aandoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsey A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

It was wonderful. My husband and I travelled from KwaZulu-Natal to George and needed a stopover. We booked last minute and the service was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Comfortable, reasonable and well-located. Comfortable. There were a lot of mosquitoes, so I would have appreciated a fan. Slick check-in. It was Easter Friday, so the cafe/deli was closed, but it looks lovely and would add to the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harold L
1 nag
4.8
Feb 2025

Good but would like a bedside lamp. Pleasant and friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeanine
The Old Fort
The bedside lamps were added to the main room. Thanks for your stay and feedback.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeanine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Andries Pretorius Street, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97dc65d8026a3aaadb21656238e7e515e22f74aa97ce474100787f9c0eb99e7dbe55bd1d9b2000ddee777650bbc27e6ddb5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 8 Andries Pretorius Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.47393542974 24.065786914997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang