Successfully reported
+8

The Old Fort

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Andries Pretorius Street, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Old Fort is 'n lieflike, uitnodigende eenheid in die rustige dorpie Aberdeen en bied 'n rustige toevlugsoord aan gesinne en vriende. Hierdie bekoorlike verblyf is perfek vir diegene wat op soek is na ontspannende oornag- of naweekverblyf.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Gaste deel 'n aparte toilet en 'n badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die leefarea het 'n TV en 'n etenstafel. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Gaste kan maaltye by die knus koffiewinkel op die perseel geniet en het maklike toegang tot plaaslike winkels. Gaste kan die Kriegershoek-natuurreservaat net buite die dorp besoek. Die dorp se stil bekoring, historiese kenmerke en natuurlike skoonheid maak dit 'n versteekte juweel in die Oos-Kaap.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Corrie S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie lekker veilig gebly.
Sep 2025
Pierre K
Saam met vriende
5.0
Baie beïndruk. Baie lekker gewees. Alles wat nodig is, is daar.
Aug 2025
Frank B
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Baie lekker, dankie. Ideaal vir oornag op ons reis vanaf Kaapstad na Molteno. Het laat gearriveer, maar die eienaar het moeite gedoen met d...
Sien meer
Jul 2025
Mari P
5.0
Gerieflik, gemaklik, puik. Dit was 'n baie gerieflike oornagplekkie. Ons was dankbaar vir die agter 'n hek parkeer en erfie vir ons hondjie om in rond...
Sien meer
Jul 2025
Charliza J
Gesin met tieners
5.0
Skoon, netjiese oornag verblyf vir reisigers. Netjies en skoon plekkie. Naby die groot pad om weer verder te reis.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeanine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8 Andries Pretorius Street, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Old Fort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Andries Pretorius Street, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97dc65d8026a3aaadb21656238e7e515e22f74aa97ce474100787f9c0eb99e7dbe55bd1d9b2000ddee777650bbc27e6ddb5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 8 Andries Pretorius Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.47393542974 24.065786914997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang