Successfully reported

The Old Mill Hotel

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
3.9
Juanita J
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

We love staying at Old Mill Hotel. The stay was great except I would suggest that the mattresses need to be replaced as all 5 of us woke up with aches and pains. The verandah light was not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Baie lekker. Alhoewel die boonste gedeelte nie water gehad het nie, het hulle plan gemaak dat ons in die hotel kon gaan stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans-louis V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ek het dit baie geniet, dit was rustig en ontspannend. Ja, ek het. Die beddens was gemaklik, die badkamer en kamer was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trisca H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Netjies en skoon, maar die plek kort opgradering. Die diens van ons gasvrou was flink en vriendelik, maar kan doen met opgradering. Die eenheid was baie netjies en skoon, maar ons ketel het glad nie gewerk nie en die matrasse is afgeleef en gedaan. Dit was egter gerusstellend om te weet dat daar 'n nagwas is wat toesien tot die veiligheid van ons motor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Emile V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2025

Die Old Mill Hotel is tans nie in 'n goeie toestand nie. Die Old Mill Hotel mag op 'n stadium gesog gewees het, maar is tans nie in 'n goeie toestand nie. Blykbaar is die plek reeds 2 jaar in die mark en word nie veel gedoen vir kliente nie. Met goeie eienaars, mag dit lekker chalets wees, maar nie in huidige toestand nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag
2.2
Sep 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag
1.6
Aug 2025

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Lindi S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

No complaint. Warm welcome, very clean, please update beds, and put a microwave in the chalets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Juanita J
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2024

Relaxing. Stay was great, new mattresses are however needed and new shower heads. Other than that, no issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Juanita J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

For the purpose it was intended for it was great. Stay was good, was a little disappointed that there was no electric blanket as advertised but the additional blankets made up for it. Two towels would also be a bonus instead of just one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Mmaphuthi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 633
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 633
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 633
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 15 Wolmarans Street, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkZmRhOWViLWE5OGUtNGVhYS1hODVhLWFhMzE5OGQ3MDAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R633 per nag, vir 2 mense 24 5 1 4 15 Wolmarans Street Machadodorp 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.665119714158 30.247566707657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang