Successfully reported
+37

The Old School House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The River Farm, Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 960 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

The Old School House is 'n ruim vrystaande drieslaapkamerhuis op The River Farm in 'n afgesonderde vallei 14 km buite Calitzdorp. Hierdie huis staan alleen op 'n heuwel wat uitkyk oor die vallei en omliggende berge.

Dit bied slaapplek aan 8 gaste in 3 slaapkamers. Twee daarvan is dubbel en die derde kamer het 2 volwasse stapelbeddens in. Daar is een sentrale badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die Ou Skoolhuis het 'n ruim oopplan-sitkamer, kombuis, eetkamerarea met 'n sentrale houtkaggel. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Dit het 'n vierplaat elektriese stoofblad, 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond en 'n volstaande yskas en vrieskas.

Ons neem net een bespreking op 'n slag, so jy sal die hele huis beset.

Buite is daar 'n braai-area, asook 'n boma met alles waarmee jy moet braai.

Gaste kan lekker tussen die Karoo Koppies stap, swem en visvang in die rivier, die wild van The River Farm besigtig, of bloot ontspan en die uitsig oor die rivier en die uitgestrekte Swartberge geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • The River Farm, Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Old School House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 960
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 960
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 960
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The River Farm, Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA232d72c3752ab629696a4d61a38b668d287edaa41261b78e326e2d3881d87f94b1b638c4217a7f4838996534346e3975c821?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 960 per nag, vir 8 mense 11 5 1 5 The River Farm Matjiesvlei 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.448077709722 21.644222125687
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang