The Old Shop Loft
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Windsor Road, Cape Town, 7990, Wes-Kaap
- Vanaf R1 070 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Die Old Shop Loft is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, net 50 m van Olympia Café af. Hierdie karaktervolle toevlugsoord bied 'n mengsel van historiese sjarme en moderne gerief vir 4 gaste.
Die oopplan-uitleg sluit 'n solderslaapkamer in met 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n slaapkamer op die onderste verdieping met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Eetgerei en breekware word voorsien. Die eetkamertafel bied sitplek vir 4 en kan ook as 'n werkruimte gebruik word.
Die leefarea beskik oor 'n slim-TV, kaggel en sitplek vir ontspanning. Rugsteun-Wi-Fi is beskikbaar tydens beurtkrag. Gaste het toegang tot die woonstel en 'n gedeelde binnehof agter die eiendom.
Bykomende geriewe sluit in tee, koffie, melk, suiker en hoëgehalte 600-draadtelling linne. 'n Gratis weeklikse omruiling is ingesluit vir besprekings van 8 nagte of langer. Brandhout vir die kaggel is te koop by die nabygeleë Tops-drankwinkel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Windsor Road, Cape Town, 7990, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Windsor Road, Cape Town, 7990, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang