The Old Trading Post
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: , Off the N2 7 km east of, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Old Trading Post is naby Wildernis in die hartjie van die Tuinroete geleë. Ons bied puik selfsorg- en B&B-akkommodasie teen bekostigbare tariewe.
Ons het 4 kamers en eenhede met slaapplek vir 10 mense. Die slaapkamers het gerieflike beddens met perkallinne en duvets, asook elektriese komberse gedurende die winter. Handdoeke en persoonlike geriewe word voorsien. Al die eenhede het en suite-badkamers, ketels, komplimentêre koffie- en tee, yskassie, televisies, haardroërs, verwarmers en waaiers of lugversorging.
Gaste is welkom om gebruik te maak van die geriewe in die hoofhuis, soos die eetkamer vir ontbyt of vir 'n bietjie kantoorwerk. Ontspan in die woonkamer wat tussen 1910 en 1970 'n algemene handelswinkel was. Daar is ook 'n TV-kamer met 'n groot televisie en 'n DVD-speler.
Buite is daar 'n sonstoep en verskeie patios met buitemeubels en braaigeriewe.
Heelwat ekstras word ook voorsien: noodligte, insekweerder, speelkaarte, tydskrifte, boeke en toeristebrosjures. Kinders en troeteldiere is welkom.
Die omgewing het 'n gematigde klimaat regdeur die jaar. The Old Trading Post is in 'n sonnige plattelandse omgewing op die randjie van die Wildernis Nasionale Park se vleiland. Daar is volop voëls in die tuin en die vleiland lok kormorante, eende en reiers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- , Off the N2 7 km east of, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink The Old Trading Post het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: , Off the N2 7 km east of, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang