Successfully reported

The Olive Branch Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Loriston M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Stay was great. Place well located and safe. Very private and I will recommend any travelling person to stay a night or 3.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Lovely, unique, family friendly stay at the Olive Branch Guesthouse. What a lovely stay at Olive Branch! The children thoroughly enjoyed it, with the animals to see and interact with and the pool to plunge into. We were well received by our host, who was very friendly and accommodating of our needs and those of the children. The accommodation exceeded our expectations and the children thoroughly enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Conwill
The Olive Branch Guesthouse
Thank you so much for your wonderful feedback! We’re delighted to hear that you and your family enjoyed your stay, especially the time spent with the animals and at the pool. It was a pleasure hosting you and your children — their excitement and smiles brought such joy to our space. We truly appreciate your kind words and hope to welcome you all back soon for another relaxing and memorable visit! Warm regards, The Olive Branch Guest House

Jp L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties. Dit was bitter lekker, baie mooi plekkie, privaat en rustig, baie mooi area en mooi diere op die perseel. Die eienaars was lieflik en baie behulpsaam. Sal dit aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Conwill
The Olive Branch Guesthouse
Goeiedag, Baie dankie vir die mooi resensie! Ons is bly om te hoor dat julle die tyd by The Olive Branch Guest House so geniet het. Dit was vir ons ’n voorreg om julle te ontvang. Ons streef altyd daarna om ’n rustige, mooi en gasvrye ervaring te bied, en dit beteken baie om te weet dit het vir julle uitgestaan. Dankie ook dat julle ons aanbeveel – ons hoop om jul binnekort weer te verwelkom! Vriendelike groete, The Olive Branch Guest House

Elsche C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly! Baie rustige, oulike en netjiese plekkie. Het als wat mens nodig het. Die kinders het die diere en die erf vreeslik baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Conwill
The Olive Branch Guesthouse
Goeiedag, Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle julle tyd by The Olive Branch Guest House geniet het, en dat die kinders so baie van die diere en die erf gehou het. Dit is altyd vir ons ’n vreugde om gesinne te sien ontspan en om lekker te kuier in die rustige omgewing. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom! Vriendelike groete, The Olive Branch Guest House

Tanya S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

Baie lekker gekuier. Lieflike plek, met baie mooi en oulike diere om te kan sien. Eienaars is vreeslik vriendelik en baie behulpsaam. Ons sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Conwill
The Olive Branch Guesthouse
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Dit was vir ons ’n voorreg om julle by The Olive Branch Guest House te hê. Ons is bly dat julle die kuier en ons diere so geniet het! Julle vriendelike woorde beteken vir ons baie, en ons sien regtig uit daarna om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete, Conwill

Marietha S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Die verblyf is op 'n diere-rehabilitasie plasie en mens kan jou verkyk aan hulle. Verblyf was skoon en netjies en privaat. Ons het aanvanklik verby die verblyf gery; 'n naambordjie kon help, maar die eienaar het vinnig instruksies per foon gegee.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Armand M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Was heerlik en rustig. Was heerlik, my seun het die diere so geniet, hy wil net weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victoria G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

The unit seemed to be quite new. Quirky decor - lovely outdoor space. Very comfortable and quiet. It was easy to manage my dog who is a bit reactive. The enclosed space makes it very private and the pool would be very welcome in summer. Felt like being on a farm. The TV was very nice for relaxing after a long trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Conwill
The Olive Branch Guesthouse
Dear Victoria, Thank you for your lovely feedback on your stay at Olive Branch Guest House! We're thrilled to hear that you found the space comfortable and quiet, and that it was easy for you to manage your dog. We designed the enclosed area with privacy in mind, so it's great to know it provided a safe and relaxing environment for you both. The pool is indeed a favourite during the warmer months, and we're glad you had the chance to enjoy some downtime with the TV after your long trip. We hope to welcome you back soon! Warm regards, The Olive Branch Guest House

Tharina K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gemaklik, skoon en rustig. Ons kan glad nie kla oor ons verblyf nie. Plekkie is privaat, gemaklik en skoon. Als wat jy nodig het en jy kan lekker privaat afkoel in die Upington hitte. Ons is vriendelik ontvang deur die gasheer en sy vrou. Hulle is baie behulpsaam en ons sal weer daar oorslaap en dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanda G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly, netjies en vriendelike diens. Netjies en baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Conwill
The Olive Branch Guesthouse
Beste Johanda, Baie dankie vir jou positiewe resensie! Ons is verheug om te hoor dat jy 'n aangename tyd by The Olive Branch Guest House gehad het. Ons streef daarna om 'n netjiese omgewing en vriendelike diens te bied, en dit is bevredigend om te weet dat ons doel bereik is. Ons waardeer jou ondersteuning en hoop om jou binnekort weer te verwelkom. Hartlike groete, Die span by The Olive Branch Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Conwill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jooste Eiland Road, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62b2432f328cfbedd03c04fded808ee2ce9eda729c735d03983fe64280ecd5cb5243fbf591abddc2ae9805539dfd17e3cf6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Jooste Eiland Road Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.498674542631 21.205015292525
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang