Successfully reported

The Olive

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Cornelis Johannes N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlike verblyf. Baie oulike en netjiese huis, sal weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Sakereis. Dit was skoon en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dineo M
1 nag
5.0
Apr 2025

Comfortable and peaceful. The stay was wonderful and peaceful. We slept comfortably and felt safe. The environment is good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joline B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Pragtige plek in rustige omgewing. Ons het heerlik gebly, die huis is pragtig, netjies en veilig. Sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Perfek geleë familiehuis. Ons het heerlik gekuier as gesin, saam met Oupa by "The Olive". Met 2 snorkers in die familie, was die 3 kamers perfek vir almal om 'n goeie nagrus te geniet. Dit is ideaal geleë vir enige geleentheid naby die PUK, maar steeds rustig en stil. Ons mis sommer die platteland na hierdie kuier en sal definitief weer daar bly as ons in Potch moet oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rachelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Heerlike gebly, alles was netjies en skoon. Tot die fynste detail is aangedink. Baie lekker gebly. Vriendelike diens. Baie skoon en netjies. Juweel van 'n plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2025

‘n onverwagte juweel van 'n plek. Heerlike geen fout nie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2025

Excellent and value for money. We had an excellent time at the lodge. Great location and quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marietjie N
1 nag Saam met vriende
4.2
Apr 2025

Jy kry nie beter nie. Lieflikste plek. Eienaar vriendelik en gasvry. Dit is 'n huis, nie 'n gastehuis. Net mooi alles wat jy nodig het en meer. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerhard Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Colenso Street, Kanonierspark, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8e77f65529f051944c0241d53abbc2665d2f23058978f823082353d059318a741c93f628ae2210d2fc0c12396fad32e0bb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 1 Colenso Street Kanonierspark 2520 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.691958098478 27.080856965479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang