Successfully reported
+30

One Summer Place

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1128 Albert Meyer Street, Shelly Beach, 2261, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

One Summer Place bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n grondvloerwoonstel in 'n kompleks wat direkte toegang tot die strand in Shelly Beach bied. Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, 'n naweekwegbreek of 'n gesinsvakansie.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die sitarea met slaapplek vir nog 2 kinders. Alle linne word voorsien.

Daar is 2 badkamers en 'n kombuis met graniettoonbanke, 'n skottelgoedwasser, yskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n daagliks skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek.

Die kompleks het 'n swembad en braaigeriewe en is net 50 m van die strand af. Gaste kan 200 m tot by die pragtige rotspoel stap of 'n drankie op die dek van die Shelly Beach Skibootklub geniet. Die woonstel is naby winkels en net 1 km van Shelly Centre met sy fliekteater en restaurante af. Daar is ook gholfbane in die area en verskeie daguitstappies en hengelgeleenthede.

Let wel dat die eenheid slaapplek vir 6 gaste het, maar 'n maksimum van 4 volwassenes. Daar is 'n ekstra slaapbank met slaapplek vir 2 kinders.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Janita B
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice place, will book again. Wonderful, will definitely book again. Very neat and fully organised, although the weather was not so...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Christian S
Gesin met tieners
5.0
Puik. Baie lekker gebly, en baie skoon.
Jul 2024
Jan V
Saam met lewensmaat
4.8
Ligging is uitstekend, dis maar see en klam maar dis wat jy soek. Baie lekker, dankie. Wil weer gaan.
Mrt 2024
Ruth M
Gesin met klein kinders
4.2
Could have been better. My stay was wonderful and the location was perfect for my planned holiday activities. It would have been nice i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Andre W
Gesin met klein kinders
4.2
Lekker gekuier. Baie lekker gebly, woonstel kort erg TLC. Bed in spaarkamer se poot was gebreek en lig se ketting in eetkamer afgebreek. Die stoep is ...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Angelique Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 1128 Albert Meyer Street, Shelly Beach, 2261, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink One Summer Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1128 Albert Meyer Street, Shelly Beach, 2261, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51c77327ff53a635eabde63e98f9c299ff389b646a4676f1425772cbff8b8be5df8ecb5a84d3a63a336fc48ecb30ab9965bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 1128 Albert Meyer Street Shelly Beach 2261 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8071648 30.4111612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang