The Orion 18
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 219 Blaauwberg Road, Table View, Blouberg, 7439, Wes-Kaap
- Vanaf R1 082 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Orion 18 is 'n moderne selfsorgwoonstel in Table View, Bloubergstrand. Dit bied gemak en gerief in 'n veilige kompleks en is 'n ideale keuse vir beide vakansiegangers en sakereisigers wat 'n ontspanne kuswegbreek soek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en ingeboude kas, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n bekoorlike balkon. Gaste het ook toegang tot veilige parkering agter 'n afstandbeheerde hek, wat gemoedsrus bied gedurende hul verblyf. Met sy uitstekende ligging naby die strand, winkels, eetplekke en vermaak, bied The Orion 18 'n ideale basis om Bloubergstrand en sy omgewing te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 775
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 219 Blaauwberg Road, Table View, Blouberg, 7439, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 219 Blaauwberg Road, Table View, Blouberg, 7439, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang