The Orion Guesthouse
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Baviaanskloof Street, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Orion is 'n unieke gastehuis waar jy so tuis soos by jou eie huis sal voel. Hier sal jy gerief, sekuriteit en luukshede aantref, alles in een. Jou gasheer en -vrou, Lourens en Jackoline, sal tot jou diens wees om seker te maak dat al jou behoeftes bevredig word.
Dit bestaan uit 8 luukse en suite-kamers en 1 selfsorg-eenheid, 'n ruim eetkamer wat op 'n pragtige koi-poel met lopende water uitkyk en 'n Jacuzzi wat oorloop in 'n aanloklike, kristalhelder swembad. 'n Private sitkamer met DStv en ingeboude braaigeriewe wat ideaal is vir 'n gesellige kuier. Veilige parkeerplek met afstandbeheerde toegang tot die eenhede word ook voorsien.
The Orion is naby 'n winkelsentrum, restaurante, wegneemwinkels, 'n motorhawe, fliek, kasino, 'n golfbaan en fiksheidsentrum. Dié gastehuis kan ook maklik via die N4 bereik word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Johanna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 29 Baviaanskloof Street, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink The Orion Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Baviaanskloof Street, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang