Successfully reported
+56

The Orion Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Baviaanskloof Street, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Orion is 'n gastehuis met 'n verskil waar jy sommer tuis sal voel. Hier vind jy gemak, sekuriteit en luukse, alles in een. Jou gashere, Lourens en Jackoline, sal tot jou diens wees om aan al jou behoeftes om te sien.

Verblyf beskik oor 8 luukse en suite-kamers en 1 selfsorg-eenheid. 'n Ruim eetkamer wat uitkyk op 'n pragtige Koi-dam met lopende water asook 'n Jacuzzi wat oorloop in 'n ontspannende kristalhelder swembad. Gaste is ook welkom om gebruik te maak van die privaat sitkamer met 'n TV wat sekere DStv-kanale het, en 'n ingeboude braaigeriewe wat ideaal is vir 'n gesellige byeenkoms. Veilige parkeerplek met afstandtoegang tot woonstelle word ook voorsien.

The Orion Guesthouse is naby 'n winkelsentrum, restaurante en wegneemetes, asook 'n diensstasie, bioskoop, casino, gholfbaan en 'n fiksheidsentrum geleë. Dit is ook binne maklike toegang tot die N4-snelweg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Cecile O
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik. Skoon. Sentraal. Ons het in die selfsorg eenheid gebly. Baie skoon, netjies en goed ingerig. Sal beslis weer daar oornag!
Sep 2025
Emily B
Gesin met tieners
5.0
Great for an overnight stay. Friendly service. Clean room. The reception lady is extremely helpful and friendly. The room was spacious ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Frikkie P
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant. Always nice to stay over at the Orion Guesthouse.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Renier G
Gesin met tieners
5.0
Goeie plek, mooi uitsig. Baie lekker plek, mooi weggesteek en baie veilig, hou van die voelhok daar.
Aug 2025
Elmarie E
Saam met lewensmaat
5.0
Sal Orion Guesthouse vir enige iemand aanbeveel. Skoon, vriendelikste mense. Verskriklik lekker gebly. Pragtige plekkie, vriendelikste mense wat daar ...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 29 Baviaanskloof Street, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink The Orion Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Baviaanskloof Street, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25a5a5b05469f1629ab3e5a1c3e0de77ae11d145cb4ae7ee2043050aec75457d41ed78b154e97bd2122f23f5df5739b2d811?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 29 Baviaanskloof Street Aerorand 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.803638962801 29.450762271881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang