The OutLook Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Coronation Road, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The OutLook Guest House is 'n welkome gastehuis wat B&B-verblyf in Pioneer Park, Newcastle bied. Die eiendom is net 1,4 km vanaf Amajuba Mall.
Verblyf word gebied in lugversorgde Deluxe Dubbel- en Koninginkamers, elk met sy en suite-stort, kaste en 'n sitarea. Kamergeriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV in.
Gaste sal ook gebruik maak van 'n gedeelde gastesitkamer met sitplek en 'n platskerm-TV. Beperkte Wi-Fi is beskikbaar.
Looppaaie lei na 'n lieflike tuinarea met sitplek 'n grasdak-lapa, en 'n swembad vir gaste om af te koel. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Mncedisi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 66 Coronation Road, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The OutLook Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Coronation Road, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang