Successfully reported
+80

The Outpost Dullstroom

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 15 Elandskloof Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R2 400 R1 920 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Outpost Dullstroom is 'n warm en verwelkomende gasteplaas met selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing in Dullstroom. The Outpost is sowat 12 km buite Dullstroom op die Machadodorp-grondpad wat goed onderhou word en geskik is vir enige sedanvoertuig.

Verblyf word in 5 aparte selfsorgeenhede, Cedar Cottage, Fisherman’s, Willow House, Maple House en Alpine House gebied.

Elke kothuis het 'n komguis wat goed toegerus is, 'n leefarea, kaggel en 'n braai.

Daar is 2 groot damme met jetties en gaste kan soggens of saans gaan wandel en die ryk voëllewe perde en volstruise aanskou. Die bedreigde witvlerkvleikuiken en lelkraanvoël is ook in hierdie omgewing te sien. Gaste kan van die omheinde wildarea gebruik maak, visvang en perdry op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johan B
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelike diens, baie mooi natuurskoon. Ons het baie lekker gebly. Die perdritte was 'n hoogtepunt.
Okt 2024
Lanie D
Gesin met tieners
5.0
Die beste plek om die rustigheid en beeldskone natuur te waardeer. Verblyf was gerieflik en tenvolle toegerus. Vriendelike ontvangs en behulpsaam.
Mrt 2024
Wilma V
Gesin met klein kinders
4.8
Lekker ontspannend. Dit is 'n pragtige, ruim en silwer skoon huis in 'n plaasatmosfeer. Dit is glad nie ver uit Dullstroom nie. Reëlings was foutloos,...
Sien meer
Apr 2025
Bronwyn F
Gesin met klein kinders
4.6
Relaxing. Luxury. Baie mooi groot huis, kinders het die swembad en tafel baie geniet. Sal weer daar bespreek. Ons het in die Maple huis gebly, wat ama...
Sien meer
Jan 2024
Marise V
Saam met vriende
4.0
Sal ander plek volgende keer probeer. Ons het in Cedar Cottage gebly. Die plekkie kort instandhouding aandag. Ons het dit onder die bestuur se aandag ...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elzet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Portion 15 Elandskloof Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink The Outpost Dullstroom het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 920
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 920
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 400
R 2 400 R 1 920
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 15 Elandskloof Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c461f199126b579dff682651066b00d84e47eeb1d022759f32af629aa4b8d7ac37183cf54ed05eeebd654e58d57b4158412?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 920 per nag (plek vir 5) 16 5 1 5 Portion 15 Elandskloof Road Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.524756985619 30.12342880806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang