The Oval Guesthouse
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Union Street, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Oval Guesthouse is in die hartjie van Dundee geleë en bied gaste 'n keuse van moderne en suite-kamers vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die en suite-kamers het lugversorging vir gerief en bied slaapplek aan tussen 1 of 2 mense en is ingerig met gemaklike beddens. Elkeen van die kamers is toegerus met 'n TV met DStv, en WiFi is beskikbaar. Yskaste is op versoek beskikbaar. Die kamers word daagliks skoongemaak, en let asseblief daarop dat rook nie in die kamers toegelaat word nie.
Ontbyt word bedien in die ten volle gelisensieerde uJubane-restaurant met sitplek vir tot 60 mense, en gaste kan 'n drankie by die Oval Patio Koffiewinkel, of die Pot-Hole Ladies Bar geniet. 'n Wasgoeddiens is ook beskikbaar.
Die eiendom is omhein en veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek. Die hek word bewaak en die eiendom het 24-uur-toesigkameras vir veiligheid en sekuriteit.
The Oval Guesthouse is naby alle geriewe, en Dundee dien as 'n poort na bekende Battlefield-terreine.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bongiwe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 27 Union Street, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Oval Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Union Street, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang