The Owl House Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 1st Avenue, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Owl House Guest House is 'n huis wat in die 1940's gebou is en is sentraal in Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë.
The Owl House Guest House het 'n groot leefarea met hoë plafonne en pragtige Oregon-dennehoutvloere. Die gastehuis het 3 gastekamers met gemaklike beddens en gehaltelinne. Daar is 2 gedeelde badkamers met 'n bad- en stortgeriewe.
Daar is 'n toegeruste, gemeenskaplike kombuis beskikbaar. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en braaigeriewe is ook beskikbaar.
The Owl House bied fantastiese waarde vir geld en dit is naby winkels, restaurante, die strand, die lughawe, hospitale en toegang tot openbare vervoer geleë. Die area is veilig en parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek op versoek beskikbaar.
The Owl House is ook geskik vir groepbesprekings, sportsgeleenthede, werkswinkels, konferensiegangers en enkelreisigers wat die pragtige kuslyn wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 57 1st Avenue, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Gaste dink The Owl House Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 1st Avenue, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang