Successfully reported
+45

The Owl's Inn Country Villas

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Hoogekraal, Glentana, George, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Owl's Inn Country Villas is op die Tuinroete, net langs die N2. Dit is net 1,2 km van Glentana se strand en restaurant af.

Dié lodge bied 4 plattelandse-styl en suite-villas, elkeen met sy eie privaat ingang en privaat parkeerarea. The Owls Inn Villa en The Owls Inn Loft het elkeen 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. The Honey Owl Suite kombuisie is met 'n gaskookplaat, 'n mikrogolf, yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. The Black Owl Suite het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die lodge bied ook 'n sitkamer, 'n eetarea met 'n aparte TV-kamer. Gaste het toegang tot braaigeriewe, kombuisgeriewe, 'n Jacuzzi en 'n skemerkelkie-dek wat 'n uitsig oor die see en panoramiese uitsigte op die Outeniekwaberge bied.

Die lodge bied ook 'n klein dagtoer-fasiliteit om alles wat die Tuinroete en omliggende areas bied te verken.

Die lodge is sentraal tussen George en Mosselbaai. Dit is net 13 km van die George Lughawe en 24 km van die Garden Route Mall af. Dit is maklik om die hoofweg na die gewilde gholfbane soos Fancourt, Oubaai en Pinnacle Point te bereik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Franscois S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi en skoon, ons gasvrou was baie vriendelik en gasvry. The Owl's Inn Country Villas sal ons vir enige reisiger aanbeveel. Dit is netjies en sk...
Sien meer
Sep 2025
Albert D
Saam met lewensmaat
5.0
Honeymoon. Home away from home. Feels like paradise.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Petra B
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike rustige naweek in 'n pragtige plekkie by die see! The Owl's Inn Country Villas is vir seker een van die netjiesste en skoonste gastehuise...
Sien meer
Sep 2024
Michelle R
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend en amazing views. Baie rustige atmosfeer en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die gasvrou is baie gasvry. Gastehuis is baie skoon en net...
Sien meer
Mei 2024
Lynette G
Saam met lewensmaat
4.6
Uit die boonste rakke! Wat 'n asemrowende ervaring. Die tuin is netjies en gee die gevoel dat jy op 'n eiland vakansie is. Die mooiste uitsig van berg...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm Hoogekraal, Glentana, George, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Owl's Inn Country Villas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Hoogekraal, Glentana, George, 6525, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8UteaaABUjFjYADA586kYC4OiTDa3VeYZq1CgsoaLwoEFPtXGD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Farm Hoogekraal Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.041341075987 22.303500294702
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang