Successfully reported

The Owl's Nest Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
4.2
Anne P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Ons het baie lekker gebly! Baie vriendelike personeel en pragtige plek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntsoaki M
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Perfect. A very quiet, serene place. Perfect getaway from the busy city. Very friendly staff at the property. Mr P was very helpful and friendly. Would definitely go back when I'm in Limpopo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhard F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Lekker gerus en gekuier na 'n lang dag se ry. Baie rustig, mooi kamers en kuierplek, oornag vir ons Victoria Falls toer, naby Groblersbrug grenspos teerpad na Botswana.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacob W
Kort verblyf
4.2
Aug 2025

Rustig, skoon, veilig en aangenaam. Die fasiliteit is ideaal geleë vir 'n kuiertjie/werk in die bosveld omgewing. Mens voel tuis, veilig en ontspanne. Die personeel is beleefd, betroubaar, behulpsaam en vriendelik, so na my kraal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Salomie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Sal nie weer daar oorslaap nie. Die akkommodasie was gemiddeld. Op hulle webtuiste adverteer hulle dat etes gereël kan word teen ekstra koste. Ons het plek bespreek en betaal. Toe ek navraag doen oor etes, word ons ingelig hulle doen nie maaltye nie. Ons moet verder ry om 'n eetplek te kry. Ons het van Zambië, Botswana gereis. Ons kon nie self groente of vleis deur die grens bring nie. Hoekom adverteer hulle dat hulle maaltye doen, en dan doen hulle nie?

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reta L
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2025

Dis 'n baie basiese oornagverblyf. WiFi sein uiters swak. Peggy, die bestuurder, het ons vriendelik ontvang.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elise A
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Jul 2024

Teleurstellend. Nie lekker nie. Met aankoms kon die dame nie op haar sisteem bevestig of ons wel 'n bespreking het nie. Ander voertuig in ons motorhuis gewees. Voordeur onveilig. Kasdeur val af. Net 1 bedlampie wat nie eers by die muur ingeprop was nie. Nie ingelig of WiFi beskikbaar was nie. Om 'n koppie koffie te maak moes ek die stoel by die lessenaar kombuis toe dra, die asblik bo-op die stoel sit en die ketel bo-op die asblik. Geen muurprop naby ketel.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Britt E
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Baie behulpsame werkers en kok. Stap 'n verder myl om gaste gelukkig te hou. Het laat gearriveer en het nie hout of ys gehad om te braai nie. Werkers het uit hul pad gegaan om alles vir ons gereël te kry. Baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie, dit was 'n lekker oornagstop. Sal weer daar oorslaap as na Botswana reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Okt 2022

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag
2.4
Jun 2022

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Hanover 62 LR,, Off the N11, Tomburke, 0557, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA729cf28a54b6b390f3c17ad4879a76d1bc7dde543fcd8340f8bad9ca2b96256922a3de2720580ad5b15e74e2c1a753e52117?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 13 5 1 4 Farm Hanover 62 LR, Off the N11 0557 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -23.114172193706 28.037023178522
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang