The Oyster Shack
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3 Fowler Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Vanaf R4 650 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
The Oyster Shack bied verblyf in 'n smaakvol versierde huis in Kenton-on-Sea. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 en is net 'n paar minute se ry van Kariega-strand, die winkels en restaurante af.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n TV met DStv, 'n sitarea met 'n balkon en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n groot stort en 'n dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed en 1 enkelbed. Hierdie twee kamers deel die derde badkamer.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus en daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer langsaan het 'n kaggel en 'n TV met DStv.
Die leefarea lei na 'n onderdakpatio met ingeboude braaigeriewe en stoepmeubels. Die binnehof het ook 'n swembad met 'n net, buitestort en klimraam. Daar is parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 16
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3 Fowler Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3 Fowler Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang