Successfully reported
+25

The Oystercatchers' Haven

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 48 Sonkwas Road, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 999 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Oystercatchers' Haven is geleë op die strandfront in die stil Bekbaai, Paternoster, en bied gaste 'n ontspannende verblyf met ononderbroke uitsigte oor die see en die Columbine Natuurreservaat se kuslyn.

Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike sitkamer en eetarea, en gaste het 'n keuse van pragtig versierde kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met koninggrootte-beddens wat toegerus is met Egiptiese katoenlinne, en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Elke kamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met verversings en 'n stoep wat oor die see uitkyk.

Die leefarea maak oop op 'n groot gemeenskaplike stoep en 'n plonspoel wat oor die strand uitkyk. Gaste het maklike, privaat toegang tot die strand, en veilige parkeerplek op die perseel met kringtelevisie is beskikbaar.

Paternoster bied verskeie restaurante en kafees, winkels en galerye, asook 'n verskeidenheid doendinge soos perdry, visvang en kajakvaart. Tussen Julie en Oktober kan gaste na die walvisse kyk, of die bloeiende veldblomme bekyk. Gaste kan ook die Cape Columbine-vuurtoring of die Weskus-fossielpark besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sue-Anne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 48 Sonkwas Road, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Oystercatchers' Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 999
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 999
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 999
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 48 Sonkwas Road, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03d63b4fa0fe1aa2d9900bafb461e5eb40040d317a939cd3930b5925805e35fcf14490eb0199abba2ccb33055668e179fe76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 999 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 48 Sonkwas Road Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.8125453 17.8819529
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang