Successfully reported
+22

The Palms

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Schnehage Cresent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Palms is 'n lieflike eenslaapkamer-eenheid wat ideaal is vir oornagverblyf. Dit spog met die perfekte ligging in Fichardtpark, Bloemfontein en is naby die N1- en N8-snelweë.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en is ideaal vir selfsorgverblyf. Dit het 'n dubbelbed, genoeg kasspasie en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die knus sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met volledige DStv. Gratis WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele.

Die eenheid het 'n lieflike stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n privaat ingang en 'n rustige tuin met braaigeriewe.

Die eiendom is naby die Life Rosepark Hospitaal, die plaaslike winkelsentrum en plaaslike restaurante.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rene O
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf is baie netjies, veilig, skoon en privaat. Verblyf is baie netjies, veilig, skoon en privaat. Lekker privaat parkering en gedeelte om te braai...
Sien meer
Apr 2025
Sidonia H
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent secure and comfortable overnight accommodation. Pleasant overnight stay. Excellent service. Clean, well equipped and well kep...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Annolien D
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie en vriendelike diens. Lekker gebly, persoonlike verwelkoming deur gasheer.
Feb 2025
Danie V
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly, 'n skoner plek sal julle nie maklik kry nie!
Jan 2025
Carl D
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, net, 100% uitgerus met alles wat mens nodig het. Ons het vreeslik lekker gebly. Die plekkie was baie skoon en net.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helgaardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 49 Schnehage Cresent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink The Palms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Schnehage Cresent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba42fe442c0e43738a6c206ddab42fe78856157921885ea54a0e221acd9007f36d56a1ca7a814a0c2abfc169f11a602415b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 49 Schnehage Cresent Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.152453424448 26.175727509787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang