Successfully reported
+17

The Palms Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Dr Yusuf Dadoo Str, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Palms Guest House bied luukse en gerieflike en suite-kamers, elk met 'n privaat ingang. Die kamers beskik oor fyn linne, kleur-TV's, lugversorging, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan verseker wees van uitstekende diens met aandag aan detail en gasvryheid van die eienaar en toegewyde personeel. Ontspan in die rustige tuin in 'n veilige omgewing of geniet ontbyt in die ruim eetkamer.

The Palms is sentraal geleë naby die N12-roete vanaf Johannesburg, naby verskeie restaurante, hospitale en sakesentrums. The Palms is 'n aantreklike keuse vir die sakepersoon, wegbreekpaartjies, ouers wat skooltoernooie het, familie en vriende van hospitaalpasiënte sowel as ontspanningsreisigers.

Ons is al 9 jaar in besigheid so ons weet waaroor om na ons gaste gaan om te sien. Ons bied jou 'n huis wanneer jy nie by die huis is nie...

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mrs. Loumarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 21 Dr Yusuf Dadoo Str, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink The Palms Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Dr Yusuf Dadoo Str, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3f1a33dba51ba9a76e247774f072c41ebbdb925ca6e2397df90081a79397740bdb8f8e14aab9a93890ae6a107cc595f1519?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 21 Dr Yusuf Dadoo Str Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.84496013786 26.666393280029
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang