The Palms St Lucia Kzn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 McKenzie Street, Cordia Crescent, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Die Palms St Lucia KZN is 'n gemaklike woonstel in die hartjie van St Lucia, 'n Wêrelderfenisgebied. Dit is die ideale keuse vir 'n gesin of groep vriende wat 'n kuswegbreek soek.
Die woonstel met lugversorging bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 6 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer bevat ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens gemeubileer is. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffiemasjien.
Gaste sal toegang tot gratis WiFi en veilige parkering geniet. Die woonstel is gerieflik geleë naby die strand, met gewilde aktiwiteite in die omgewing, insluitend bootritte en wildritte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Sthembile Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 27 McKenzie Street, Cordia Crescent, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Palms St Lucia Kzn het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 McKenzie Street, Cordia Crescent, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang