The Paper Fig House
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Robberg Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Paper Fig House is in Plettenbergbaai, 'n kusdorpie langs die Tuinroete in die Wes-Kaap, geleë. Dis 'n ideale toevlugsoord vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n seewegbreek.
Die eiendom beskik oor 4 unieke verblyf-opsies, elk met sy eie privaat ingang. Gaste kan in die stil tuin ontspan of 'n verfrissende duik in die swembad neem.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Annemarie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Robberg Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Paper Fig House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Robberg Road, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang