Successfully reported
+21

The Paralian

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Cowper and Seaview Terrace Street, Quigney, East London, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Paralian bied B&B en is aan die strandfront van Oos-Londen geleë. Dié gastehuis is ook ideaal geleë 5 minute se ry vanaf óf Oos-Londen-gholfklub óf die hawe.

Verblyf by The Paralian beskik oor 12 kamers, wat individueel versier is. Elke kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het lugversorging, gratis WiFi, 'n lessenaar, 'n TV met sekere DStv-kanale, komplimentêre toiletware, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetkamer of buite bedien, op die dekarea met gedeeltelike uitsigte oor die see. Aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir voertuie, met 24 uur-sekuriteit op die perseel.

Die Paralian is ook naby die Oos-Londen-akwarium en Windmill Spar-koswinkel geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Rosemary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Corner of Cowper and Seaview Terrace Street, Quigney, East London, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Paralian het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Cowper and Seaview Terrace Street, Quigney, East London, 5201, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83ebe3b7a35c4bf55672ab5c057d042cd1ec7bc6d1b550e87d85b135f600c64dbf9be9f3dbc0d01a3c128e2529122a3c73c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 Corner of Cowper and Seaview Terrace Street Quigney 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.015483014039 27.919208854437

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang