The Pearls, Apartment Dawn
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Pearls, Apartment Dawn bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel op die 11de verdieping in die Pearls of Umhlanga. Die woonstel spog met manjifieke see-uitsigte.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, sowel as 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gerief. Die woonstel is ook toegerus met 'n platskerm-TV en onbeperkte WiFi.
Gaste het toegang tot parkeerplek, en daar is 'n restaurant en 'n buiteswembad by die oord. Daar is 'n verskeidenheid restaurante en winkels binne stapafstand vanaf die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 478
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 6 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Pearls, Apartment Dawn het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang