Successfully reported
+30

The Pecan Lake Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Cormorant Drive, Pecanwood Golf Estate, Hartebeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

The Pecan Lake Guesthouse is op Pecanwood Golf Estate geleë en is 'n toevlugsoord wat luukse en weelderige veblyf tussen die natuurskoon bied. Dit is op die oewer van 'n meer geleë en het 'n rustige atmosfeer. Die majestueuse Magaliesburg-berge vorm die agtergrond van hierdie veblyf.

Dié eksklusiewe selfsorg-vakansiehuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 smaakvol gemeubileerde slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede, derde, vierde en vyfde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, Nespresso-koffiemasjien, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die kombuis het 'n eiland met stoele, en lei na 'n ruim sitarea met sitplek en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n kaggel, en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek en bied direkte toegang tot 'n swembad. Hiér kan gaste ontspan en die omgewing geniet.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Ligging

  • 6 Cormorant Drive, Pecanwood Golf Estate, Hartebeespoort, 0216, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Cormorant Drive, Pecanwood Golf Estate, Hartebeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf1a74a92278499406e88396717e724b19562e171c2b3704f25881ce9499e84ac0face284c3f86995d462bedddb758f75f0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10) 6 Cormorant Drive Pecanwood Golf Estate 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.766461 27.8614652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang