The Peech Hotel
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 61 North Street, Melrose, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R5 600 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Peech Hotel is 'n pragtige, ikoniese boetiekhotel met lieflike kamers geleë in welige tuine in Melrose, Johannesburg.
Dié hotel het 7 eenhede, elke kamer het 'n lugversorger en 6 van die kamers het slaapplek vir 2 gaste. Die kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die sewende kamer 4 gaste kan akkommodeer wat met koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens ingerig is. Hierdie kamers het 'n badkamer met 'n stort of 'n bad.
Die kombuisie is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, en sommige van die kamers het 'n yskassie en 'n TV, en lei na 'n balkon of patio.
Ander geriewe sluit WiFi en 'n swembad in. Gaste kan in die lieflike tuin ontspan en 'n ete by een van die restaurante op die perseel geniet of 'n drankie by die Basalt-kroeg drink.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 61 North Street, Melrose, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 61 North Street, Melrose, Johannesburg, 2196, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang