Successfully reported
+29

The Peech Hotel

Hotel
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 61 North Street, Melrose, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Vanaf R5 600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Peech Hotel is 'n pragtige en ikoniese boetiekhotel met lieflike kamers wat in 'n welige tuine in Melrose, Johannesburg, geleë is.

Dié hotel het 7 eenhede. Elke kamer het lugversorging en 6 van die kamers het slaapplek vir 2 gaste. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed. Die vierde kamer het slaapplek vir 4 gaste en het koninggrootte-beddens of enkelbeddens. Hierdie kamers het 'n badkamer met 'n stort of 'n bad.

Die kombuisie is met koffie- en teemaakgeriewe toegerus en sommige van die kamers het 'n yskassie en 'n TV en lei na 'n balkon of 'n stoep.

Ander geriewe sluit WiFi en 'n swembad in. Gaste kan in die lieflike tuin ontspan en 'n ete by een van die restaurante op die perseel geniet of selfs 'n drankie by die Basalt-kroeg drink.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Ligging

  • 61 North Street, Melrose, Johannesburg, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 5 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 61 North Street, Melrose, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1482872e65ff922a1a43f59b65a03dc93ce66e54fef01d878179a68bced2c194f536631fc150a01b3a97662f713101381bfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag, vir 2 mense 61 North Street Melrose 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -26.136589433195 28.058781148479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang