Successfully reported
+25

The Pickle Residence

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Peace Street, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R1 075 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Pickle Residence is in die hartjie van die tropiese tuindorp Tzaneen en bied gerieflike verblyf in smaakvolle selfsorgeenhede. Dit is die ideale basis vir diegene wat reis vir besigheid of plesier.

Die eenhede is op die boonste verdieping van The Pickle-gebou en op die onderste verdieping is daar haarsalonne, barbiere en 'n klerewinkel. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir alle eenhede en daar is oorgenoeg openbare parkeerplek.

Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, oond, gasstoof met 'n uitsuigwaaier, mikrogolf, ketel en skottelgoedwasser. Elke eenheid het ook genoeg kasspasie vir diegene wat langer wil vertoef. Elke kamer het 'n plafonwaaier en daar is 'n lugversorger in die leefarea. Die verblyf het omsetters wat aan die ligte en ander noodsaaklikhede krag sal voorsien tydens beurtkrag.

Die perseel is sentraal geleë vir daguitstappies na verskillende dele van die Limpopo-provinsie en Mpumalanga. Daar is winkelsentrums en restaurante naby waarvan sommige binne stapafstand is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alastair Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1 Peace Street, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink The Pickle Residence het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 075
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 075
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 075
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Peace Street, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a767f8f530401abfa5b98aac7ddc7403fa232464b6141c21dd79e8d17a30684937007470e5e92ececc7ad5f6d652e102c52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 1 Peace Street Arbor Park 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.834193802952 30.155040284656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang