Successfully reported
+23

The Pink Lady @ Pendennis Farm Villiersdorp

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pendennis Farm Stay, Pendennis Farm, VIlliersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 953 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

The Pink Lady @ Pendennis Farm Villiersdorp is net buite die dorpie Villiersdorp en bied historiese selfsorgverblyf op 'n werkende appel- en druiweplaas. Die huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamers het dubbelbeddens. Elke badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel. Braaigeriewe is beskikbaar en hout en vuuraanstekers word voorsien.

Daar is 'n parkie buite vir kinders. Gaste kan in die dam of gemeenskaplike swembad gedurende die oop seisoenmaande swem. Aktiwiteite in die omgewing sluit bergfietsry, voetslaan, visvang en wynproe in.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Inge B
Gesin met tieners
5.0
Mooi rustig natuur. Dit is 'n pragtige ou huis, met baie spasie. Eerlik sou 'n kaggel in die winter baie lekker wees, maar ons het 'n fantastiese heat...
Sien meer
Aug 2025
Arthuronesia W
Saam met vriende
5.0
Secure, safe and I loved the outside. Baie lekker gebly, tyd was net kort maar beslis weer. Vriendelike gasvrou.
Feb 2025
Carmen P
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker, sal weer boek by die plaas. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gekuier. Die kinders het dit geniet om op die plaa...
Sien meer
Jan 2025
Nikki H
5.0
Idyllic country get away. Wonderful, peaceful time away in the country. The perfect space for my husband and me to take my elderly mum ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Barbara L
Saam met vriende
5.0
Fabulous. Bit of feedback, the house worked very well for our group of botanists. Super braai place. Well equipped and comfortable. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dagmar Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Pendennis Farm Stay, Pendennis Farm, VIlliersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Pink Lady @ Pendennis Farm Villiersdorp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 953
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 953
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 953
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pendennis Farm Stay, Pendennis Farm, VIlliersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ca83c792035edbd22116d7a2d29570c9f213ae857ff56765257dfedf6c48cb8a0f032f280118a2c935bbffe5d4085aae3e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 953 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 Pendennis Farm Stay Pendennis Farm 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.9201634 19.3651632
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang