Successfully reported

The Place Boutique Guesthouse

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Riette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lieflike kreatiewe verrassing. Wat 'n wonderlike bederf. Ons het welkom en gemaklik gevoel die oomblik toe ons deur die hek ry. Martin en Daniël is gashere by uitstek. Hul pragtige en goed toegeruste gastehuis bruis van kreatiwiteit en gemak. Baie dankie vir jul gasvryheid, ons het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wonderlik, sal weer gaan! Wonderlike ligging op die rivier met pragtige kuns oral op die perseel. Ons gashere was vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons gemaklik te laat voel. Die ontbyt was heerlik en ons het lekker geslaap en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie vriendelik ontvang, kamers was betyds gereed. Ons kan The Place Boutique Guesthouse definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
The Place Boutique Guesthouse
Baie dankie. Heerlik om julle hier te hê. Hoop ons sien julle binnekort! D en M xx

Louzanne S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Great. We had a very pleasant stay. The hosts were very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker wegbreek naweek. Die gashere was baie vriendelik. Het ons baie tuis laat voel. Lekker en diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Home away from home. We (2 adults and our 2 doggies) enjoyed our weekend stay at The Place a lot. Rooms are clean and comfortable. The hosts will go to the ends of the earth for you, and are some of the sweetest, most attentive people we have ever met. Breakfast was absolutely divine. I would recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Amazing and welcoming. Hi, my stay at the Place Boutique Guesthouse was amazing. They are amazing and they go the extra mile. I will be visiting real soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
The Place Boutique Guesthouse
Baie dankie vir die resensie. Groete, Martin en Daniel.

Karen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Eersteklasbederf in 'n pragplek! Absolute bederf! Die gasvryheid en geriewe is voorwaar ongekend teen hierdie prys! Daniel is 'n raakvatter wat jou dadelik laat tuisvoel in hul kreatiewe tuiste. Die uitsig op die rivier, eersteklasontbyte en pragtuin dra by tot die bederf. The Place is 'n juweel! Dankie weereens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze L
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Sorgsame gasvryheid, heerlike ontbyt en 'n uitstekende ligging en veiligheid. 'n Lafenis vir die siel en liggaam! Vanaf die intrapslag het Daniel en Martin soos ou vriende gevoel. Niks was vir hulle te veel moeite nie en ek is behoorlik bederf. Dis die klein blykies van omgee en sorg wat hierdie gastehuis soos 'n huis weg van die huis laat voel. Die uitsig op die rivier en interessante dekor en knus kuierhoekies is 'n bonus. So ook die feit dat die gastehuis binne stapafstand van talle snuister- en koffiewinkels is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel
The Place Boutique Guesthouse
Baie dankie vir die resensie, Ilze. Sien julle gou weer. Groete, Martin, Daniel en Carly.

Christa S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Vrystaat elegansie. Gasvryheid uit die boonste rakke. Niks was te veel gevra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 President Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7abd6fdaa9d8bffd1b916fafc9578606e1b50846de10d7d6c60628b56b80ed72dd2ea28cbdb6d9625fbaed5b3aaee49eba3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 53 President Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895221622961 27.457803816371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang