Successfully reported

Red Rock Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jenn T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wonderful weekend at Red Rock Cottage. We had the most wonderful long weekend at Red Rock Cottage. Lizelle is the perfect host; she is available if you need help, but she also respects your privacy. Her bread is delicious! We ordered the maximum number of loaves that we could. The accommodation is beautiful and has everything and more than you need. We had our dog with us, and I honestly think it was one of her best weekends. My husband and I spent our time walking on the farm, reading, resting, and chatting around the braai under a sky full of stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina W
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Rustige wegbreek in 'n wel toegeruste huis. Uitstekende waarde vir geld. Dit was 'n heerlike wegbreek. Die huis is uitstekend toegerus. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorinda Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wat 'n mooi, goed toegeruste kothuis. Heerlike vars brood. Pragtige natuurskoon. Heerlik gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lushka L
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Die plek is 'n droom. Juweel van die Karoo. Ongelooflike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neill D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Pragtige natuur, skoon lug met rus en vrede! Pragtige plek met 'n rustige atmosfeer. Sal weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Beslis "die plek" vir ons! Ons het heerlik Red Rock vir 2 aande gebly saam met vriende. Almal was mal oor die plekkie, binne en buite. Wonderlik toegerus met alles wat jy nodig het en meer. Heerlike plonsbad selfs met 'n swembadfilter, net groot genoeg vir vier. Ons het 'n heerlike tyd daarin deurgebring. Moenie vergeet om die smullekker olyfbrood voor aankoms te bestel nie. Die trots en keurige keuses van die eienaars weerspieël in hierdie pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

A magical calming space to complete destress in. Such a quiet tranquil space (despite the donkeys waking my dogs in the middle of the night) beautifully and simply appointed accommodation, oozing style, made me want to pack up and move to the Karoo! Lizette's olive bread was a must! Hot straight from her oven to our door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

We really enjoyed our stay! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donavan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Beautiful & tranquil stay. Very clean and very pretty unit at The Studio. Amazing homemade bread. Very friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

The right place to relax and unwind. Our stay was very relaxing, and our host was fantastic, very helpful in every way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 76

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ockertskraal Farm, 30 km from Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABNALncL967YvqZYni1glLEN3jjFrm9TGT4Lmz1OqGSCUpEmNfr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense 68 5 1 5 Ockertskraal Farm 30 km from Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.690025012052 21.140361777489
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang