Successfully reported

The Plett House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Conrad E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Rustige buurt met alles wat ons benodig het op die perseel, die braai is 'n plus. Baie lekker gebly en die huis bied meer as wat ons verwag het of op die webblad gesien het, asook die uitsig vanaf die meeste van die kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Skoon, netjiese huis met die beste Plett uitsig! Ons het The Plett House baie geniet! Die huis was mooi skoon en netjies, en in-klok was maklik gewees. Die uitsig is onbeskryflik mooi en die ligging is perfek. Ons sal graag weer hier wil bly. Carol is vriendelik en het vinnig op boodskappe gereageer. Wat 'n lekker ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
The Plett House
Thank you for your lovely review. We are so pleased that you enjoyed your stay and would love to have you back again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Dorethea Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2df2a2f9ea05e9aafc7ae32e1e55d5250e80037a7a255ad550756751ff22e8f1a56df965e9ec899785ed7d8a177b01321c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 20 Dorethea Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0468533 23.3671799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang