The Plett Shed
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Sydney Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Plett Shed is 'n selfsorg-vakansiehuis by die strand wat in Lookout Beach, Plettenbergbaai geleë is. Dit spog met 'n pragtige see-uitsig en is ideaal vir 'n gesinsvakansie.
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Drie van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, terwyl die oorblywende slaapkamer 'n koninggrootte-bed het. Twee van die badkamers het elk 'n stort en die oorblywende badkamer het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en eiland met stoele toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe. Daar is ook 'n vuurput. Net 'n entjie se stap deur 'n tuinhek is 'n strand waar gaste branderplankry en sonbaai kan geniet. Hierdie verblyf is perfek vir 'n gesin om 'n strandvakansie met pragtige strandmeer-, strand- en see-uitsigte te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 15
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 1 Sydney Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Plett Shed het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Sydney Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang