The Plover @ 45
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lot 45, Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Plover @ 45 is 'n B&B in die skilderagtige kusdorpie Tugela Mouth, aan die Noordkus van KwaZulu-Natal.
Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers wat 2 volwassenes kan akkommodeer, en elkeen is individueel ingerig en gemeubileer. Daar is 2 kamers wat elk 'n en suite-badkamer het, terwyl die 3 oorblywende gastekamers 'n aparte badkamer deel.
Die Plover @ 45 is hoog bo die see geleë met skouspelagtige sonsopkomste. Sit voor die eiendom en kyk uit vir walvisse en dolfyne. Die ywerige visserman sal die beste visvangplekke aan die Noordkus geniet. 'n Stap deur die area sal jou 'n wonderlike voëllewe laat sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Lot 45, Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Plover @ 45 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lot 45, Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang